Leon De Villiers

  • BERADER
  • SKRYWER
  • SPREKER

MEER OOR LEON

Leon de Villiers het 20 jaar gelede Teologie te RAU studeer, waarna hy die sakewêreld betree het as finansiële beplanner, bestuurder en bemarker. Hy het vir jare lank opleiding en ontwikkeling van werknemers in korporatiewe maatskappye gedoen. Tans is hy werksaam as die algemene bestuurder van n motorverhuringsmaatskappy

 

Sy veelsydigheid is egter nie beperk tot die sakewêreld nie! Hy is ʼn natuurliefhebber en sy leuse is ‘lewe voluit’. As pappa van 2 dogtertjies, verstaan hy die Vaderhart van God en is dit ook die kern van sy roeping: naamlik, die herstel van gebroke harte, drome, families en manwees; die saai van hoop om vervulling te oes!

UIT LEON SE PEN

Klik om binne te kyk.jpg

OOMBLIK VAN WAARHEID - LEON DE VILLIERS

In 1517 het Martin Luther met reg die kerklike norms van sy dag bevraagteken. In 2017 is die 500 jaar herdenking van die Reformasie. Hoe beïnvloed die Reformasie ons nog vandag? Vyfhonderd jaar lank herinner God die Afrikaner en Sy kerk: “Ek wil jou meer gee as kerk tradisies: Ek wil jou met My Gees bekragtig.”

 

Die OOMBLIK VAN WAARHEID vat jou op ‘n ontdekkingsreis vanaf die Reformasie, déúr jou kerk tot ín jou binnekamer. Op dié reis bied die skrywer tien sleutels aan. God staan vandag by jóú deur en Hy klop. Net jý kan die sleutel draai en die besoek van God se krag, beantwoord.

Nou beskikbaar teen R 220.00 posgeld uitgesluit - bestellings kan geplaas word by leonmobile.dev@gmail.com

PASSIE VIR MENSE

SPREKER

 

Leon is beskikbaar as spreker vir manne-ontbyte, konferensies, kampe, kleingroepies en eredienste.

 

Gewilde onderwerpe sluit die volgende in:

  • Persoonlikke getuienis en stories van hoop

  • Herlewing

  • Herstel van gebroke drome 

  • Oorwinnings lewe

  • Erfdeel van 'n kind van God

OPLEIDING

 

Leon bied die volgende kunsusse aan:

 

  • Divorcecare

  • Growing Kids God's Way

  • Authentic Manhood

  • Father's Embrace

  • Ontdekking van die Bybel

  • Fondasie van geestelike groei. 

  • Dissipelskap

  • Finansies

  • Leierskap en Bestuur

BERADING

 

Leon spesialiseer in die volgende: 

 

  • Huweliksberading 

  • Gesins berading

  • Ouerskap berading 

  • Finansies

  • Besigheid

  • Bestuur 

 

 

BESONDERHEDE

Kontak nommer: 

E-pos: 

Webtuiste: 

Adres:

Bank Besonderhede:

082 858 2740

leonmobile.dev@gmail.com

www.leondevilliers.com

New Redruth, Alberton, Jhb

Standard Bank

Rekening naam: L de Villiers

Tjek Rekening no. 032893647

Tak: Centurion Service Center

Takkode: 012 645

(Universal Branch Code - 051 001 ) 

 

KONTAK MY